City of Belmont - Ruth Faulkner Public Library

Op 'n mooi dag

resource.eFormat
BorrowBox eBOOK
Date
2021-01-09
resource.description
Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie. Was Louw in ’n ongeluk, het sy ’n affair, is sy ontvoer, aangerand, of erger, in die sandduine en bosse van die Kaapse Vlakte vir dood agterge laat? Of het dit met hulle groot bekgeveg die oggend te doen? Toe breek die nuus van ’n man wat in ’n Kaapse hotel vermoor is. Die selfde hotel waar Louw was. Dieselfde aand as wat sy verdwyn het. Dieselfde man wat vroeër dié dag die gasspreker by haar werk was. Het Louw iets met die moord te doen en vlug sy nou? Die polisie dink so. Of hou die verdwyning verband met haar ma wat een-en-twintig jaar gelede voor hulle huis in Tamboerskloof met motor en al gekaap is? ’n Voorval wat vir Louw ’n groot sielkundige knou gegee het. Deur al die vrae en groeiende paniek, weet Kristien Louw is in die moeilikheid en sy moet haar red.
Identifier
BORROWBOX:LSA_3441913
resource.title
Op 'n mooi dag
Isbn
9781485904922
resource.accessVendor
BorrowBox
Cover Art
Instantiates
Carrier category
Media category
Mapped to

Incoming Resources

  • Item of
    1

Outgoing Resources