City of Belmont - Ruth Faulkner Public Library

Toekomsmens

resource.description
Pretoria, 2057. Dertig jaar ná Johannesburg in 'n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van Suid–Afrika deur die Toekomsparty en 'n Raad van Twaalf regeer. Kel de Jong werk as 'n programmeerder in die Intelligensieburo. Sy geordende lewe word in chaos gedompel wanneer 'n militêre observasiesatelliet 'n jong kind op die verlate N1 tussen Pretoria en Johannesburg ontdek. Op dieselfde dag word In–Grid, die Intelligensieburo se sentrale kunsmatige intelligensie, in 'n aanval vernietig. In chaos wat volg, aktiveer Kel In–Grid se prototipe en ontdek dat dit die herinneringe van Agnes Baumer bevat, 'n vroulike spioen in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Met behulp van tydreise ontdek Kel in die verre verlede die waarheid agter die gebeure in sy hede.
Identifier
OVERDRIVE:c1ae77a0-687e-4e81-bdd8-5ce0c1937b7c
Language
afr
resource.title
Toekomsmens

Incoming Resources

  • Has instance
    1

Outgoing Resources