City of Belmont - Ruth Faulkner Public Library

Jesus vir almal

resource.description
Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus. Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat. Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die lig van Jesus se liefde vir die randfigure van sy tyd. Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en vul sy argument aan met die behandeling van 'n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel.
Identifier
OVERDRIVE:8e4f012a-6b66-4e5d-a4ee-99ba1a047b95
Language
afr
resource.title
Jesus vir almalDie gay-gesprek in die kerk

Incoming Resources

  • Has instance
    1

Outgoing Resources