City of Belmont - Ruth Faulkner Public Library

Offers vir die vlieë

resource.description
Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie. Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in 'n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?
Identifier
OVERDRIVE:4507a68d-52ec-480c-b4c2-4913d179fd81
Language
afr
resource.title
Offers vir die vlieë

Incoming Resources

  • Has instance
    1