City of Belmont - Ruth Faulkner Public Library

Die Verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2)

resource.description
Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ‘n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ’‘n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie.
Identifier
BORROWBOX:LSA_4235071
resource.title
Die Verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2)

Incoming Resources