City of Belmont - Ruth Faulkner Public Library

Laaste dans, Drienie

resource.description
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ʼn bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie. Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan. In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel 'n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans. En ʼn liefdesverhaal wat reeds sewentig jaar wag om vertel te word.
Identifier
OVERDRIVE:21e66151-6e14-4ef0-9478-63c06afe213a
Language
afr
resource.title
Laaste dans, Drienie

Incoming Resources

  • Has instance
    1

Outgoing Resources