City of Belmont - Ruth Faulkner Public Library

Losprys in Parys

resource.description
Al wat Dienkie wil hê, is om raakgesien te word deur Eddie, die ou wat sy by die gimnasium ontmoet het. Wat sy nié wil hê nie, is die drama wat volg op 'n ontvoeringspoging. Want een van die skurke wat deel is van die groot hofsaak wat haar prokureur-ouers hanteer, hou juis van sulke bangmaak-tegnieke. Haar ouers besluit daar is net een oplossing: Sy moet na Parys, Frankryk gaan. Daar sal sy by haar vriendin Lea en haar ouers kan bly tot die hofsaak verby is. Maar Dienkie beland weereens "" per ongeluk "" in die middel van 'n situasie wat vir haar moeilikheid veroorsaak. Gelukkig is die aantreklike Sergio aan haar sy ...
Identifier
OVERDRIVE:f3b4e033-fb24-4f9f-b1b3-a0f112c8696a
Language
afr
resource.title
Losprys in Parys

Incoming Resources

  • Has instance
    1

Outgoing Resources